Duursame, volkleur glansblad boekie met vyf kort stories, lesse en aktiwiteite vir ouderdom ses tot tien jaar.
Die boek bring die boodskap in gemaklike taal en op die vlak en belangstellingsveld van die kinders en is so saamgestel dat dit met gemak gebruik kan word in die huis, maar ook as materiaal vir junior klasse in skole en kerke.













Reviews
There are no reviews yet.